Wednesday, January 11, 2006

Ons is daar!!!

Ons het veilig in Potch aangekom en loseer in Louis se nuwe paleis. Dit is wonderlik om weer in die somer te wees, en alles is pragtig groen omdat dit baie reen. Die Suid-Afrikaanse mobielnummer is:
+27768358656
Ons gaan nou inkopies doen en blog later meer.

2 comments:

Anonymous said...

Gevonden!!Meteen al aan het kopen???

Anonymous said...

Net een slangefilm gezien, o.a. boomslang. Die gaan toch niet ook winkelen ?