Sunday, December 25, 2005

Víspera de Navidad


Kerstavond het ons baie baie lekker gekuier vir oom Haroen en tannie Marisabel, met tannie Aisha en Kees, en al die niggies. Soos julle kan sien is Víspera de Navidad die groot wonderlik klassiek familiefunksie van die jaar gewees. Die tafel het gekreun onder die berge lekker kos, die berg geskenke het onder die kerstboom uitgekring, die haardvuur en die emosies het hoog opgelaai, die moeg nooikies is afgelaai op die couch, terwyl die kerstmans die nuut musiek-dvd kyk en dans. Ons het net een dink gemis: die beskuit van tannie Hettie en Louis se ma.
Although Santa Claus tio Haroen couldn't wait to get his bouncing jingle bells into his brand-new pyama's and go to bed with his reborn babycushion, we partied till late on X-mas-eve (too late for the ladies, as you can see) and went home loaded with presents and doggybags. We'll spend the rest of X-mas enjoying auntie Marisabel's delicious quiches while we paint the livingroom walls & floor!

2 comments:

Anonymous said...

Tja,het was me het avondje wel....
but what's life without emotions !
love,tio "H"

Anonymous said...

heel erg mooi en leuk ook met de hele familie gekeken gisteren